X-kit Essensiële Gids: Afrikaans

Author(s):Peacock, M; Scheepers, R; McLachlan, T; Gouws, RH; Hendry, O; Gosher, S; Traviss-Lee, C; Gardyne, H; Gosher, B
ISBN: 9781770259980
Subject: Languages
Grade(s): Grade 8,Grade 9,Grade 10,Grade 11,Grade 12
Language: Afrikaans


X-kit Essensiële Gids: Afrikaans is ’n moet-hê-boek vir Afrikaans – met sorg saamgestel om alles te dek wat leerders van graad 8 tot 12 vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal moet ken. Vir Afrikaansstudente in hulle eerste jaar lê dié naslaanwerk ’n onmisbare grondslag.
Loading