Middernagland

Author(s):Bloemhof, F
ISBN: 9780636146389
Subject: Literature
Grade(s): Grade 7
Language: Afrikaans


Bestaan daar ander wêrelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg ’n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dit is van die vrae waarmee Morné te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in ’n museum verdwyn. Middernagland vertel ’n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op ’n tog om sy geliefde uit die kloue van ’n monster in ’n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens ’n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel.
Die verhaal word gevolg deur ’n leesgids met:
• inligting oor die outeur
• ’n opsomming van die verhaal
• woordverklarings van moeilike woorde
• vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte
• antwoorde vir die vrae
• ’n glossarium met letterkundige begrippe.
Loading