Kollig Op Lewensvaardighede Graad 3 Leerderswerkboek

Author(s):Bezuidenhout, M; Blues, T; Davis, J; Gordon, M; Latimer, L
ISBN: 9780796239655
Subject: Life Skills
Grade(s): Grade 3
Language: Afrikaans


Kollig Op is in die kol!
Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ʼn leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ʼn plesier en is maklik om te gebruik.
Die Kollig Op Onderwysersgids het ʼn Onderwyserhulpmiddelpak met addisionele hulpmiddels vir elke Lewensvaardighedeles, insluitend gedigte, liedjies, kunswerk en ekstra inligting.
Loading