Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Ondersysersgids en Gratis Onderwyserhulpmiddel CD

Author(s):Marie Burns; Malcolm Burns
ISBN: 9780796248787
Subject: Languages
Grade(s): Grade 12
Language: Afrikaans


Kollig Op is in die kol!
Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat 'n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig 'n plesier en is maklik om te gebruik.
Die Kollig Op Onderwysersgids het nou 'n CD met onderwyserhulpmiddels met drukbare beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens, en addisionele hulpmiddels vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

Loading