X-Kit Presteer! Wiskunde Graad 11 Studiegids

Author(s):Heany, F
ISBN: 9781775957577
Subject: Mathematics
Grade(s): Grade 11
Language: Afrikaans


Die X-Kit Presteer! Wiskunde Graad 11 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.
Loading