X-Kit Presteer! Lewenswetenskappe Graad 12 Studiegids

Author(s):Avis, J; Crowe, A; Cheney, D; Clitheroe, F; Mann, G
ISBN: 9781775957133
Subject: Life Sciences
Grade(s): Grade 12
Language: Afrikaans


Die X-Kit Presteer! Lewenswetenskappe Graad 12 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.
Loading