X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Fisika Graad 12 Studiegids

Author(s):Manthey, S; Job, L
ISBN: 9781775957157
Subject: Physical Sciences
Grade(s): Grade 12
Language: Afrikaans


Die X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Fisika Graad 12 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.
Loading