X-Kit Presteer! Afrikaans Huistaal Graad 11 & 12 Studiegids

Author(s):Vermaak, A; Lingenfelder, I
ISBN: 9781868915279
Subject: Languages
Grade(s): Grade 11,Grade 12
Language: Afrikaans


Die X-Kit Presteer! Afrikaans Huistaal Graad 11 & 12 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.
Loading