X-Kit Presteer! Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 & 12 Studiegids

Author(s):Peacock, M; Gouws, R
ISBN: 9781868915163
Subject: Languages
Grade(s): Grade 11,Grade 12
Language: Afrikaans


Die X-Kit Presteer! Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 & 12 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.
Loading